The Paarl SPCA was established in 1960. Paarl SPCA have it's own Constitution, but operates under the SPCA Act 169 of 1993 and is is a member of the National council of SPCA's
Die SPCA/DBV is 'n nie winsgewende organisasie, maar word soos 'n besigheid bestuur.
Die SPCA/DBV Paarl bestaan uit gekwalifiseerde en opgeleide personeel. Die Komitee is verantwoordelik vir die bestuur van die SPCA/DBV Paarl en die uitvoer van belangrike besluite