PO Box 50
Main Road
Paarl
7622
Die Hoër Meisieskool Paarl is uniek in die opsig dat al ons leerders, gr.1 tot gr.12, op dieselfde perseel gehuisves word. Die gr.R klas deel saam met die kleuters en peuters, 'n huis aangrensend aan die skool wat algemeen bekend staan as die HMS Voorskoolse sentrum. Ten spyte van groeiende getalle word daarna gestreef om elke leerder persoonlik te leer ken en tot haar eie reg te laat kom. As gevolg van die dubbelmedium taalbeleid, d.w.s. waar onderrig in klasse in beide Afrikaans en in Engels plaasvind, is ons leerders aan die einde van hul skoolloppbaan ten volle tweetalig. We strive not only to be the best educational institution, but also to create ample opportunities for learners to develop their sport and cultural talents to the best of their ability. We believe in a close partnership with the parents of our learners, as we need each other in fulfilling our dream of developing well balanced, value driven citizens. We teach our learners to respect all people, regardless of their religion and cultural background. We are a value-driven school. The school's Code of Conduct is based on values illustrated by the Christian faith, without discriminating against learners from other religions. Integrity, respect, pride and love form part of our daily lives. Each year we choose a value on which we will concentrate. The value for 2011, is TRUST. Our school has pride in 132 years of treasured traditions and high moral values. Hoewel ons reeds ons eeufees in 1976 gevier het, doen ons steeds die nodige aanpassings om tred te hou met nuwe ontwikkelinge. Gevolglik beskik die skool oor twee volledig toegeruste rekenaarlaboratoriums waar leerders van Graad R tot Graad 12 onderrig word. Daar is ook 'n voltydse toegewyde ADSL Internetverbinding en die fasiliteit is ten minste twee middae per week vir navorsing vir die leerders beskikbaar. Rekenaargesteunde onderrig word tans in al die vakke aangemoedig. Rekenaartoepassingstegnologie word tans in gr.10 – 12 onderrig. ICDL word ook as buite-kurrikulêre aktiwiteit aangebied.