Genl Hertzoglaan
Wellington
Wes Kaap
Suid-Afrika
7655
Ons visie, Waar Elke Kind Toegerus Word Vir Die Lewe, is direk gekoppel aan die feit dat 'n laerskool 'n plek is van geborgenheid waar leerders aangemoedig word om elke geleentheid vir deelname aan te gryp sodat hulle hul hoërskoolloopbaan...