Home / Hospitaal puik

GRAAG wil ek my opregte dank en waardering uitspreek teenoor die mediese personeel van saal C by Mediclinic in die Paarl.

My vrou was in hulle sorg vanaf die 18de tot die 21ste Januarie. Die diens wat die verpleegpersoneel in saal C gelewer het, was prysenswaardig.

Dankie aan elkeen wat my vrou se verblyf so aangenaam as moontlik probeer maak het.

Dankie ook aan die geneesheer vir sy bekwame bystand. Ek en Ransolah waardeer dit opreg.

Gaan voort om goeie diens te lewer. Julle arbeid gaan nie ongesiens verby nie.

Weereens baie dankie.

 

Freddie Green

  COMMENTS 
 
WEATHER
Weather for Friday 2012-05-18
Please select your area for forecast
CPT 12° - 19° icon
PTA 8° - 23° icon
JHB 3° - 21° icon
BLOEM 2° - 22° icon
DBN 15° - 26° icon
PE 10° - 27° icon
Visit WeatherSA.co.za for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs