Home / SMS 32363

)New road markings at Oosbosch Street an absolute disaster!!

)Dankie, ek het gedink dit is net ek wat dink die situasie by Oosboschstraatbrug is belaglik en verstaan dit glad nie. Ek sal graag wil weet of die persoon wat die veranderinge gemaak het al self die pad gery het in spitsverkeer. Dis chaos. Dis tog sekerlik nie so moeilik om sien dit werk nie, of is dit? Liezel.

)Oosbosch/Alkmaarstraat: die dubbelbaan oor treinbrug sal verbetering wees indien padmerke verbeter word. Tans is dit onmoontlik om vanaf Alkmaarstraat regs in Oosboschstraat met verkeer in te draai. Die enigste oplossing is soos leser voorstel; regterbaan slegs regsdraai en linkerbaan reguit met geel blok wat oopgehou word wanneer verkeer stilstaan. Vragmotors kan regs afdraai uit die vloei van verkeer en Alkmaar kan in verkeer inkom.

)Dankie Paarl Post - ek het my hond teruggekry na plasing van advertensie!

)Die onderwysers van Paulus Joubert Primêr moor die kinders met tot Saterdae atletiek oefen! Wanneer moet die kinders tyd kry vir hul huiswerk? Julle brand die kinders uit!

) Ek het my leesbril naby Spar in Noorder-Paarl verloor. As jy dit opgetel het, skakel my dan asb by 021 872 1388.

)Daar is altyd mense wat niks vir hul medemens wil doen, maar kla as ander dit doen (soos die troue van die haweloses) en klomp twak praat.

)Dit is nie net Kromvlei en Schoongezicht wie se plaaswerkers in swak omstandighede bly nie, die buurplase in die Dal ook. Bergrivierplase moet water uit rivier skep.

  COMMENTS 
 
WEATHER
Weather for Friday 2012-05-18
Please select your area for forecast
CPT 12° - 19° icon
PTA 8° - 23° icon
JHB 3° - 21° icon
BLOEM 2° - 22° icon
DBN 15° - 26° icon
PE 10° - 27° icon
Visit WeatherSA.co.za for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs