News / Honde-skou

OP 28 Februarie bied die Wes-Kaapse Staffordshire Bulterriërklub hul 16de jaarlikse kampioenskap-skou by Jachtershof-sportkompleks in Kuilsrivier aan.

’n Buitelandse beoordelaar, Laurie Ford, sal die spoggeleentheid bywoon. Belangstellendes is welkom en verversings is te koop.

Daar sal onder meer baie inligting oor die ras en bedrog in die telerbedryf verskaf word. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 10 Februarie. Skakel gerus vir Stella Muller 078 4329 454

  COMMENTS 
 
WEATHER
Weather for Friday 2012-05-18
Please select your area for forecast
CPT 12° - 19° icon
PTA 8° - 23° icon
JHB 3° - 21° icon
BLOEM 2° - 22° icon
DBN 15° - 26° icon
PE 10° - 27° icon
Visit WeatherSA.co.za for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs