DIE Reik na Herstel borskanker-ondersteuningsgroep kom op 16 Februarie om 10:00 byeen by die Afrikaanse Taalmuseum se konferensie-saal in Pastorielaan, Paarl.
Alle persone wat al met borskanker gediagnoseer was of is, word genooi na hul eerste byeenkoms vir die jaar.
Vir verdere navrae, skakel 072 523 0650 of 021 862 6733.