Die Boland Somerfees is die afgelope naweek op Daljosafatstadion in die Paarl gehou.
Duisende mense het die stalletjies en vermaak in sonnige weer geniet.
Die fees word elke jaar aangebied deur die Paarl Moslemgemeente.