Schools / Drakenstein Primary School
Drakenstein Primary School
Phone: 0218724975
Postal Address:
Uysstraat
Denneburg
PAARL
Western Cape
7646
South Africa
By Laerskool Drakenstein heers daar 'n besondere band tussen al die rolspelers en voel almal gemaklik met mekaar. Die oopdeur-beleid getuig daarvan dat enige persoon altyd welkom is om net vinnig te kom inloer.
Laerskool Drakenstein is een groot familie waar ons in mekaar se lief en leed deel. U is welkom om deel van hierdie familie te raak - BESOEK ons!!!