Vanoggend vroeg (28/2) het ek en my hond gaan stap (met 'n leiband), waar ons reg voor Noordeind Laerskool in die Paarlse Hoofstraat 2 groot honde (boerboele) gewaar wat los loop. Ek tel toe my hond op want hy is baie kleiner as die ander twee. Die honde het in die pad beweeg maar hul aandag was nog steeds op ons. Ek sien toe 'n 3-ton trokkie aankom teen 'n spoed wat definitief die grens oorskry, en skree en beduie soos 'n besetene; maar tevergeefs. Die een boerboel is raakgery en het sleg seergekry. Ek wens ek kon sien wat die voertuig se nommer was, want dan het ek definitief 'n saak gaan maak. Eerstens teen die eienaar van die honde, wat hulle toelaat om los te loop in die Hoofstraat, maar hoofsaaklik teen die bestuurder van die trok, omdat jy, "meneer", duidelik die honde en vir my kon sien onder die straatlig, maar GEEN poging aangewend het om stadiger te ry nie, maar inteendeel ratte verwissel het om nog bietjie spoed te kon optel voor jy die hond tref. Indien jy 'n gewete sou gehad het, hoop ek hy ry JOU!
Moenie die vriendelike man wat aanbied om jou gras vir onkruid te spuit teen 'n goeie pryse vertrou nie. Ek het hom betaal en 'n week later is my grasperk morsdood!
I would like to find out about a group of people who were running/running, last night naked making a lot of noise, I stay in Paarl corner Van der Lingen & Derksen as this is the second time this is happening. They came from Edgars side heading towards Faure stadium. anyone who know what this is all about please help out!
ON Tuesday 5 April at 07:40 on the corner of Optenhorst and Alkmaar Streets in Paarl, a woman in a black car accidentally hit a Husky who had run in front of her vehicle.The poor animal was stuck under the front of her car being dragged for approximately 10m before the shouts and hooting of the surrounding cars forced the woman driver to stop her vehicle. She calmly reversed her car which allowed the poor Husky to come free and then proceeded to drive away without checking if the dog was injured. I was shocked by her indifference, as she happened to have her very own large black dog sitting on the back seat of her car. The Husky was taken to an animal hospital for treatment by someone who not only says she loves animals, but shows it too. To all those people who tried to assist, we thank you. If this is your missing Husky, contact us on either 072-150-9255 or 021-872-2218 so he can be reunited with his family. Nadia Kleynhaus